Peter Facinelli

Peter Facinelli
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Peter Facinelli, 2015

Geboorte 26 November 1973 (1973-11-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Facinelli (gebore 26 November 1973) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Twilight (2008), The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011), en The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012), en in die televisiereeks Nurse Jackie (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy